![]() |
Troufotografie met ‘n verskil Liewe Bruidspaar Ek het 21 jaar ondervinding in optiese- en 10 jaar in digitale fotografie. Alle fotografie is van hoogstaande professionele kwaliteit. Ek sal soveel foto’s moontlik neem. Daar is geen minimum hoeveelheid nie. Spesiale foto’s soos brui en wit, swant en wit en inkleur foto’s word te neem. Spesiale effekte kan op rekenaar geskep word. Foto’s kan met gekleurde randjies gedruk word. Die
Troue: Die familie word gewwonlik saam met die bruidspaar na die diens by die kerk of trouplek afgeneem. Daarna sal die bruidspaar en gevolg vertrek na ‘n mooi plek om foto’s te neem. Die foto’s van die gevolg sal eers gedoen word, waarna die res van die tyd spandeer sal word aan die bruidspaar. Die fotograaf benodig 1 – 1 ½ uur (sonder rytyd) om hierdie foto’s te neem. By die onthaal word alle formaliteite afgeneem tot en met 22h00. Dit is genoeg tyd om alles in te pas. Daarna sal ‘n extra tarief gehef word. Bespreek asb. Jou spesiale versoeke en behoeftes met my. Groete Anton Bester
|
![]() |
Designed by Fotasia
Copyright
© Fotasia Photo & Digital